Modulekode | KRO 410 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Verkenning van modelle en beginsels van kurrikulumontwikkeling. Aanpassing van beginsels vir voldoening aan die vereistes van uitkomsgebaseerde kurrikulumontwikkeling. Ontwikkeling van ‘n studiehandleiding/-gids as uitkoms van uitkomsgebaseerde kurrikulumontwikkeling. Leer deur, vir en aangaande probleemgebaseerde leer. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App